+25
Gastehuis in Piet Retief

Woodhills Guesthouse

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Johan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Enjoyed the time with family. Excellent stayover, safe parking, nice enclosed area for the kids to play.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Good, comfortable. It was nice, quiet, everything worked. We came in late and the host was welcoming us; could do with WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Woodhills Guesthouse
Thanks Neels. There is WiFi. We will check. Call us if you have any problems next time.

Hendrik B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Good value, worth the stop over. Great place, very clean, very good for a quick stop on the way from KZN to Gauteng.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leske V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Baie goeie waarde vir geld vir oornag akkomodasie. Woodhills is goed geleë en is ideaal vir mense wat slaap plek oppad na hulle bestemming nodig het. Die gasvrou was baie tegemoedkomend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa C
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2026

Vinnige kuier, gerieflik geleë naby skole. Oornag slaapplek vir rugby die volgende dag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk R
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2026

Definitief nie waarde vir geld nie. Geen melk vir koffie. Baie slordig voorgesit. Linne pas nie bymekaar nie. GPS neem jou om die hoek se bure. Stortdeur val af en teëls gemuf. Toilet sitplek is los.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Nesta M
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Apr 2026

Teleurstellend. Die ontvangs was vriendelik. Daar is geen tuinstelle of plek waar jy buite kan sit nie. Geen braai geriewe nie. Die 4-slaapkamer is betjies, maar daar is kakkerlakke in die kamer en die yskas het 'n baie onaangename reuk, so jy kan nie jou kos in die yskas bêre nie. Die yskas is definitief maande laas ontdooi en skoongemaak. Die vrieshokkie was heeltemal toegevries en het baie sleg geruik. Die 2-slaapkamer blyplek het 2 ekstra enkelbeddens in die voorste vertrek gehad en het dus geen stoel of tafel gehad waar mens kon sit nie. Die kragproppe is bitter beperk en ons kon geen prop in die slaapkamer kry nie. Daar het net 'n groot tolverlenging gestaan wat ons moes gebruik. Die gevaar van oorlading van krag is 'n groot risiko. Die deure tussen die kamers is alles oop en kan nie sluit nie, dus is daar nie goeie sekuriteit binne die woon eenhede nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Lynette T
1 nag Gesin met tieners
2.2
Mrt 2026

Baie teleurstellend. Ek reis vreeslik baie en slaap minstens 2 keer ’n week uit in gastehuise. Die 2 kamers het ek vir my kinders bespreek wat netbal gehad het in Piet Retief. Ek is nie een om te kla nie, maar dit was totaal en al regtig ’n ramp. Die beddegoed was vuil en vol kolle. Die handdoeke was ook vol kolle en het glad nie lekker geruik nie. My kinders het nie eers die handdoeke gebruik nie; hulle het met hul klere afgedroog. Hulle het bo-op die beddegoed geslaap, want hulle wou nie onder die beddegoed inklim nie. Daar was geen waaiers nie. Die toiletsitplek was heeltemal gebreek. Ek is regtig baie ontsteld om nogal 2 kamers te bespreek en te betaal, en dit was so. Ek sou eintlik graag my fondse vir die aand wou terughê. Ek boek gereeld deur Booking.com en so nou en dan deur die webtuiste, en het nog nooit ’n negatiewe kommentaar gelos nie. Ek weet dit is nie die webtuiste nie, en ek sal aanhou om deur julle te bespreek. Julle diens is perfek!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lynette T
1 nag Gesin met tieners
2.0
Mrt 2026

Glad nie nice nie. Ek reis vreeslik baie en slaap minstens 2 keer ’n week uit in gastehuise. Die 2 kamers het ek vir my kinders bespreek wat netbal gehad het in Piet Retief. Ek is nie een om te kla nie, maar dit was totaal en al regtig ’n ramp. Die beddegoed was vuil en vol kolle. Die handdoeke was ook vol kolle en het glad nie lekker geruik nie. My kinders het nie eers die handdoeke gebruik nie; hulle het met hul klere afgedroog. Hulle het bo-op die beddegoed geslaap, want hulle wou nie onder die beddegoed inklim nie. Daar was geen waaiers nie. Die toiletsitplek was heeltemal gebreek. Ek is regtig baie ontsteld om nogal 2 kamers te bespreek en te betaal, en dit was so. Ek sou eintlik graag my fondse vir die aand wou terughê. Ek boek gereeld deur Booking.com en so nou en dan deur die webtuiste, en het nog nooit ’n negatiewe kommentaar gelos nie. Ek weet dit is nie die webtuiste nie, en ek sal aanhou om deur julle te bespreek. Julle diens is perfek!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Awesome verblyf. Awesome plekkie en gaan weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 Draad Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0779ef3d2fcdf93bb2c5fa85da71db38ba3e9704ff581a44aff2f4e4889a7857e48d029b492201601886dab76c6cdd2d96b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 21 Draad Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.998548088866 30.804170214121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang