Woodlands 3
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - FARM 415, R378, Ganyesa, 8613, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Woodlands 3 is 'n gemaklike enkelwoonstel in Ganyesa, 'n groot plattelandse dorp in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie. Dit is ideaal vir 'n oornagverblyf op pad na die Kgalagadi of die Bray-grenspos.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort.
Die woonstel beskik ook oor 'n eetarea en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel en mikrogolfoond.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- FARM 415, R378, Ganyesa, 8613, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
FARM 415, R378, Ganyesa, 8613, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang