Woodmead 2-Bedroom
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Austin Street, Woodmead, Johannesburg, 2191, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Woodmead 2-Bedroom is 'n selfsorgwoonstel ideaal geleë net 10 minute vanaf Woodmead Retail Park, 15 minute vanaf Sandton City en die Sandton CBD, en slegs 2 minute vanaf Sunninghill Hospitaal, wat dit veral gerieflik maak vir sakereisigers of besoekende gesinne.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n privaat balkon met 'n buite-eetarea waar gaste kan ontspan terwyl hulle die uitsigte geniet. Veilige parkering op die perseel is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Austin Street, Woodmead, Johannesburg, 2191, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Austin Street, Woodmead, Johannesburg, 2191, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang