3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Otto du Plessis Street, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Worcester Selfsorg Kothuis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die rustige plattelandse dorp, Worcester, en bied 'n intieme wegbreek aan 'n klein gesin of 'n groep vriende wat in 'n rustige omgewing wil ontspan.
Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 3 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eetarea in die kombuis is geskik vir 4 gaste en daar is gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DStv in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met stoele. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Aktiwiteite in die area sluit wynproe, verskeie restaurante en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 25 Otto du Plessis Street, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Worcester Selfsorg Kothuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Otto du Plessis Street, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang