+20
Selfsorg in Worcester

The Karoo Guestroom - Lemon Tree

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Paula V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beveel The Karoo Guestroom - Lemon Tree beslis aan. Gasheer uit sy pad gegaan om aan ons spesiale versoek te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Dankie Paula vir die oorbly. Om te huisves was 'n plesier en hoop om dit weer binnekort te kan doen.

Lester B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. Our stay was short (one day) but accommodation was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent, peaceful, warm and relaxing. It was an overnight stay. On arrival, we were greeted by the friendly hostess, who showed us around. The quietness and cleanliness were of a high standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Thank you, Stanley, for staying with us and for the review. It was a great pleasure hosting you and your wife. Hope to see you again soon.

Sheldon T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Pleasant and cozy. The stay was short; however, very pleasant. The rooms were clean and cozy, and the guesthouse is close to the local mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Thank you, Sheldon, for staying at our place. You are always welcome, and we hope to receive you again soon.

Carina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het heerlik gebly. Die kamer is gerieflik met alles wat mens nodig het. Die kamer het alles wat mens nodig het en nog meer vir een of 'n paar nagte se oorbly. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Dankie Carina vir julle oorbly en hoop om julle weer binnekort te sien.

Rian C
1 nag
3.8
Jun 2025

AirFryer help for braai. Lekker rustig daar, geen braai fasiliteit maar gebruik die AirFryer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Hi Rian, Dankie vir die oorbly by ons en vir die resensie. Alhoewel daar nie 'n ingeboude braai fasiliteit is nie, is daar wel 'n draagbare braaier op aanvraag beskikbaar. Hoop jy om weer binnekort te sien.

Gerhard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vir die kort tydperk was dit 'n lekker kuier. Perfekte slaapplek na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Mooi plek en goed toegerus. Dankie vir gasvryheid. Heerlik gebly in 'n goed toegeruste en smaakvolle gemeubileerde plekkie. Dankie vir ontbyt en ook vir die melk in die koelkassie. Die DStv en WiFi het baie goed gewerk. Water heerlik warm. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Dankie Hilda vir julle oorbly. Ons hoop om julle weer binnekort te ontvang.

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Enjoyable. Very nice, neat and clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Manie en Wilma is wonderlike gashere, word hoog aanbeveel. Weelderig en gerieflik. Lemon Tree eenheid is besonders mooi omdat die eienaars soveel moeite gedoen het met die dekor. Alles wat mens moontlik mag nodig hê, is beskikbaar. Vrugte, ontbytpap, beskuit en yoghurt is 'n bonus. Die privaat tuintjie is 'n lushof met natuurlik 'n suurlemoenboom met die grootste mooiste suurlemoene.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 250
10 % AF
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
10 % AF
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
10 % AF
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 Wild Almond Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d63d280cbb99124f7626e236c9744401f38e62124d58df5dbc086bc9f7fb174e4d6a5646ff9710949bf54f2c221c7631409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 19 Wild Almond Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.6255758 19.4208753
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang