2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Wild Almond Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Karoo Guestroom - Lemon Tree is 'n lieflike kamer vir 2 gaste in Worcester met 'n uitsig op die berge.
Hierdie verblyf het omsetters en word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Die kamer het 'n privaat ingang, 2 ekstra lang enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die kamer het 'n TV met DStv, en daar is 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teëmaakgeriewe. 'n Selfsorgontbyt met elemente van 'n kontinentale ontbyt kan in die kamer geniet word.
Daar is voorsiening gemaak vir binne- en buitebeligting gedurende beurtkrag. Die verblyf het 'n elektriese heining. WiFi is ook beskikbaar.
The Karoo Guestroom- Lemon Tree is 2 km van die Mountain Mill-winkelsentrum en Golden Valley Casino af. Worcester het verskeie restaurante, wynlandgoedere en -kelders, museums, besienswaardighede soos Kleinplasie Buitelugmuseum en aktiwiteite soos voetslaan, bergfietsry en 4x4-roetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 58
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 19 Wild Almond Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink The Karoo Guestroom - Lemon Tree het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Wild Almond Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang