+53

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wim V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Mooi huisje in een prachtige omgeving. Mooi huisje, gelegen in een rustige buurt in een prachtige omgeving. Het is prettig dat het terras met mooi uitzicht bijna de hele dag in de schaduw ligt. Er is erg veel servies, glazen kopjes en bestek waardoor het wat rommelig is. Aanbevolen wordt dit wat op te ruimen. Translation: English: No, not really. There were too few towels, and they were very old; really untidy. The hot tap at the bathroom sink does not work properly; it is very stiff. I was not aware that breakfast was included. I had to contact the website to find out what was going on with the booking, as I received no feedback within 24 hours. I asked for help with planning a picnic, but they were unwilling; I had to sort everything out myself. The nightly rates are expensive. The TV only has 4 channels. I couldn’t get Wi-Fi. Afrikaans: Nee, nie regtig nie. Daar was te min handdoeke en dit was baie ou handdoeke; regtig onnet. Die warm kraan by die badkamerwasbak werk nie reg nie; dit is baie styf. Ek het nie geweet dat ontbyt ingesluit was nie. Ek moes die webtuiste kontak om uit te vind wat aangaan met die bespreking, want ek het binne 24 uur geen terugvoer gekry nie. Ek het gevra vir hulp met die beplanning van ’n piekniek, maar hulle was onwillig; ek moes alles self reël. Die fooie per nag is duur. Die TV het net 4 kanale. Ek kon nie WiFi optel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alinda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie aangenaam en gemaklik, baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaz A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

The ideal location for those looking for peace and quiet. Very comfortable, peaceful and safe neighbourhood. Close proximity to good activities, hiking, the beach, shops, etc. Received a very warm welcome as well as at check-out. The view from the apartment was most certainly the highlight of our visit; it is an absolutely beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Good value and good security. Good central location. Happy with everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Woud-O-Rama
Thank you, Sandra. It was wonderful to meet your family.

Robert G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld. Pragtige uitsig. Ons het lekker gebly. Mooi uitsig, en lekker om so naby 'n rivier te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Asemrowende uitsig. Ons het heerlik gebly en sal weer oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervyn S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Had a good time. Great and safe neighbourhood. Had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolas S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Excellent. Pleasant and peaceful. Awesome and friendly reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hesti L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig, teen natuurreservaat, super netjies. Ons het heerlik gebly in Woud-O-Rama. Dis 'n netjiese en oulike huis geleë in 'n pragtige, netjiese en skoon buurt. Dit is veilig en jy kan in die middae in die strate stap. 'n Mens het 'n ongelooflik mooi uitsig oor die natuurreservaat in die agterplaas. Die berge is so mooi. Die eienaar en haar pa is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Excellent. Had a great time. Nice area, safe and place clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Woud-O-Rama
Thank you. You are always welcome.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

48 Heriot Drive, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eb1c76cea57c770d1c3844dc7074d1fbf0820c2fb79c384bfab938a5c64cb1e4112c41ea04dafc2dbbef8636f695a933b1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 48 Heriot Drive Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.955279444115 22.490101061365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang