Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17
Selfsorg in Karoo

Yardley Cottage

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R58, Yardley Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Yardley Cottage is 'n knus selfsorg-plaashuis wat vir 6 gaste geskik is en op 'n werkende beesplaas, net 20 km vanaf Colesberg, geleë is.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamers met baddens en storte word gedeel.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en gaste kan in die sitarea voor die kaggel ontspan.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n uitsig oor die plaas en omgewing. Saans kan gaste hier sterrekyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Off the R58, Yardley Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Yardley Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Off the R58, Yardley Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdb460815267942007ce834f3525abc70f138ee8b975ad6dbf6800f702759549d513e2d3339982a31a89e662bd29d5ac2fb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Off the R58 Yardley Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.764455040764 25.31242993367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang