+31

YellowStone

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 Seodin Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

YellowStone is 'n pragtige boho-sjiek, rustieke verblyf in Kuruman, perfek vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek.

Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.

Elke kamer het WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV.

Elke kamer het toegang tot die gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en koffiemaakgeriewe.

Hierdie verblyf bied 'n tuiste weg van die huis, waar gaste die pragtige Kalahari-sonsondergang kan aanskou en die rustigheid daarvan kan geniet.

Ons het 'n veilige onderdak-parkeerarea.
Parkering en spasie is beperk.
Wanneer u met 'n kampeerwa, karavaan of sleepwa reis, meld dit asseblief in u navraag, sodat ons u die gemaklikste oornagverblyf kan bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lana L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige blyplek. Ons is baie vriendelik ontvang en die blyplek was baie mooi en netjies. Ons het baie lekker gebly, baie dankie!
Nov 2025
Keanu D
Besigheidsreis
5.0
Comfortable stay and wonderful service. Comfortable and cozy room, as well as wonderful hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Doreen A
Besigheidsreis
5.0
Pragtige akkommodasie in Kuruman. Hierdie plekkie is 'n lafenis. My nuwe tuiste in Kuruman. Vriendelike gashere. Netjies ontwerp, silwerskoon, pragtig...
Sien meer
Okt 2025
Quintus T
Besigheidsreis
5.0
Net 'n plesier gewees, sal my weer sien. Hoogs aanbeveelbaar.
Okt 2025
Tasha C
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Absolutely love this place. Safe, secure and peaceful. The host was very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 Seodin Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink YellowStone het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 Seodin Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54ced622c50b4bb69e270257ead185953db8d5bb2c95baa14df3a6e4bae92fa629a771eb3d16e846649a854c731413f125ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 26 Seodin Road Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -27.444619392605 23.439613694678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang