Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
Gastehuis in Beaufort-Wes

Young's Halfway House

  • Slaapplek vir 86 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 143 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jy sal die beste begrotingsvriendelike oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg vind by Young’s Halfway House in Beaufort-Wes. Ons kan jou voorsien van gesinskamers, sowel as enkel- en dubbelkamers. Spesiale reëlings kan vir groepe getref word.

Kom geniet ons Karoo-vriendelikheid by Young’s Halfway House met jou volgende reis deur hierdie kosbare deel van Suid-Afrika met al sy fassinerende wonders.

Geriewe in die kamer sluit in 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en gratis WiFi-verbinding.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Ongelukkig is die gemeenskaplike swembad gesluit weens onderhoud. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste.

Bekostigbare verblyf is gerieflik geleë in Beaufort-Wes, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Ideaal vir 'n gesinsoornagplek. Al ons kamers is in die beste plattelandse styl versier. Ons het 'n ontbytrestaurant op die perseel vir diegene wat graag 'n Karoo-ontbyt wil geniet voordat hulle weer op pad is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Levona L
Gesin met tieners
5.0
Very good and safe. It was clean, safe and comfortable. Maybe they can improve by providing coffee and tea.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Ronel B
Gesin met tieners
5.0
Aangenaam, gasvry, skoon, netjies en veilig. Ontvangs was vriendelik, gerieflik geleë naby winkelsentrums en wegneem ete plekke.
Des 2025
Lizette B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Is maar bietjie beknop, maar jy kry waarvoor jy betaal en die foto's van die kamers is op die webtuiste. Die gasheer is baie gaaf en ...
Sien meer
Des 2025
Selma T
5.0
Veilige, netjies en gerieflik. Ja, baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik en die dames in die restaurant vriendelik. By ontvangs is ons baie vrie...
Sien meer
Sep 2025
Kate G
5.0
Accommodating, friendly and clean. Our staff always enjoys the stay on our way to the Cape.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Melony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 143 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Young's Halfway House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

143 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 86 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MGMzNTQwLWM1NTgtNDUwMC1hZmU2LTY3MWVhM2IzMjg4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 192 5 1 4 143 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355537404771 22.583829760552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang