Beaufort-Wes Akkommodasie by Young's Halfway House | LekkeSlaap
+10

Young's Halfway House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 182 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 143, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Young's Halfway House in Beafort-Wes is die beste sakpas-oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Ons het gesin-, dubbel- en enkelkamers beskikbaar, maar kan spesiale reëlings vir groepe tref.

Kom geniet ons Karoo-vriendelikheid wanneer jy weer hierdie besondere deel van Suid-Afrika besoek.

Geriewe op die perseel en in die omgewing sluit 'n DStv, ontbyt, gratis WiFi in restaurant, 'n winkelsentrum, kredietkaartgeriewe en braaigeriewe in. Die verblyf is troeteldiervriendelik.

Ons bekostigbare akkommodasie in Beaufort-Wes, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, is die ideale oornagplek vir 'n gesin. Al ons kamers is versier in 'n landelike styl. Ons het 'n restaurant op die perseel vir gaste wat 'n Karoo-ontbyt wil geniet voordat hulle die pad vat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 95 resensies vir Young's Halfway House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Donkinstraat 143, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Young's Halfway House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 182 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 143, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MGMzNTQwLWM1NTgtNDUwMC1hZmU2LTY3MWVhM2IzMjg4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 95 5 1 4 143 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.356543404867 22.583894133568
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za