Zamenkomst Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R396, Millburn Plaas, Nqanqarhu (Maclear), 5480, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Zamenkomst Cottage is 'n bekoorlike grasdakkothuis op 'n perdestoetplaas ongeveer 17 km vanaf Nqanqarhu (Maclear). Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie vir die hele gesin of 'n groep vriende.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot 'n stoep met stoele wat die ideale plek is om te ontspan. Daar is ook toegang tot 'n groot tuin wat perfek is vir 'n piekniek. Die boma is die ideale plek vir lekker kuiers. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Zamenkomst Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- R396, Millburn Plaas, Nqanqarhu (Maclear), 5480, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Suidelike Drakensberge Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R396, Millburn Plaas, Nqanqarhu (Maclear), 5480, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom