+11
Selfsorg in Seweweekspoort

Zandrivier Farm Self Catering - Bergzight Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Iain O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Very laid back atmosphere to relax with friends and take in the natural surround. Beautiful remote location, perfect for unwinding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natie L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Mooi, rustige kuier huisie. Baie lekker gebly en die huis het aan al ons verwagtinge voldoen en ons het lekker gekuier op die stoep met pragtige uitsig oor die berge. Het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Was heerlik, en sal graag weer daar wil bly. Was heerlik. Die huisie is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik. Ons het so lekker gebly, ligging was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Zandrivier Farm Self Catering - Bergzight Cottage
We are so happy that you enjoyed your stay. We would love to see you here again. best regards

Helen H
1 nag
4.6
Apr 2026

Great. Comfortable, clean cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martie D
1 nag
5.0
Des 2025

Juweel tussen die berge. Baie privaat en veilig en 'n wonderlike gasvrou! 'n Pragtige juweel tussen die berge in Seweweekspoort op 'n plaas. 'n Baie private en veilige huis met alle benodighede. Wonderlike gasvrou wat ons baie welkom laat voel het. Wens ons kon langer bly! Dit was heerlik en sal beslis weer daar bespreek. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Zandrivier Farm Self Catering - Bergzight Cottage
Thanks, Martie, for the lovely review. It was lovely to host you and hope to see you back again soon. Regards, Tracey

Dawid M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantastiese eienaars en baie vriendelik. Moet ei't lik 'n week daar kuier. Ons het baie lekker gebly op die mooiste plaas en 'n ongelooflike uitsig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Zandrivier Farm Self Catering - Bergzight Cottage
Dear Dawid, thank you for the lovely review. We enjoyed hosting you and hope that you can visit again soon. Hope you enjoyed the cherries. I managed to glaze some, which is delicious over ice cream. best regards, Tracey

Zen R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Most enjoyable stay. Tracey was an amazing host. We thoroughly enjoyed our stay. Lovely peaceful surroundings too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tracey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R323, Zand Rivier Farm 219, Seweweekspoort, 6900, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53b7af36c44cf86a8c94633025dfbaf6dd3d7dc16f37a7cb925965129b51c361e141b84f2bea0b86f3f40b2beddd0d36f50f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 R323 Zand Rivier Farm 219 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.367868319552 21.330720317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang