Zanorita Park
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - 800 Amatis Crescent, Unit 3 Elraduspark, Pretoria, 0049, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Zanorita Park is 'n kontemporêre selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Pretoria-Oos. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Elke slaapkamer het lugversorging. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die aangrensende etenstafel het sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lapa met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
James Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 800 Amatis Crescent, Unit 3 Elraduspark, Pretoria, 0049, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
800 Amatis Crescent, Unit 3 Elraduspark, Pretoria, 0049, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang