+76
Gastehuis in West Acres

Zebrina Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 248 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Raymond H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Could not have wanted a better experience. This is the second time I have stayed at this guesthouse and like the first time the experience was well beyond expectations. All the staff are very friendly and helpful, and the owners are very accommodating. The value for money is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Q M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit het al ons verwagtinge oortref. Dit was absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bartho S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Baie aangename gastehuis. Dis 'n aangename gastehuis en ek beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik net te kort. Pragtige plek, ontvangs baie professioneel, hul ontbyt is heerlik. Sal hul enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pumla N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A single night. The place was incredibly clean and easy to find. I will definitely go back. The host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very relaxing and beautiful. Exquisite. I booked for my parents and they had nothing but wonderful things to say. They really felt welcome and enjoyed their stay. They loved the food and the host was very kind and welcoming. They would definitely like to stay there again, should the opportunity present itself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Gemaklik en mooi. Baie mooi plek. Ruim kamer en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin C
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2026

Baie rustig, skoon en veilig. Ons het superior kamers gehad wat baie ruim was - ons enigste aanbeveling/voorstel is dat aandag gegee word aan die opgradering van die TV ook na TV kanale wat sport en nuus aanbied en nie Netflix/series nie. As reisiger wil jy graag sport kyk en veral na nuuskanale om te sien wat aangaan. Hierdie is egter slegs 'n voorstel en nie kritiek nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magdel R
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2026

Ruim en goed toegeruste kamer. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Itumeleng Leon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Good value for money. The guesthouse is very clean and the service is good, we are definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Zebrina Guesthouse
Thank you Itumeleng, Really appreciate your time, lovely review and rating! Looking forward to seeing you again in the future. Kind regards, The Zebrina Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 248

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 120
15 % AF
R1 120 R952
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 120
15 % AF
R1 120 R952
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 120
15 % AF
R1 120 R952
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Zebrina Crescent, West Acres ext 7, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZGQyN2U3LTY1M2MtNGQ3NC1hNTBjLTVlNzViMTc3NTU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 120 nouVanaf R952 per nag, vir 2 mense 248 5 1 5 3 Zebrina Crescent West Acres ext 7 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.480709062247 30.95397144556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang