Zebrina Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 239 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Itumeleng Leon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Good value for money. The guesthouse is very clean and the service is good, we are definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Uitstekende waarde vir geld. Baie skoon en netjies, baie mooi boomryk en voëllewe. Ons het dit baie geniet. Sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumlani D
1 nag
5.0
Nov 2025

Awesome. Awesome stay. Breakfast was totally unexpected since I was leaving at 3am for the Kaapsehoop marathon. I really appreciated it. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige omgewing. Waarde vir geld en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anabela-da-graca V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Quiet, peaceful, comfortable, relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjiese en lekker gastehuis. Vriendelike diens. Skoon en netjiese kamers en geriewe. Sal weer van diens gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste gastehuis in Klerksdorp. Baie netjies. Dit was regtig 'n lekker kuier. Beste gastehuis in Nelspruit. Lekker maklik om te kry en baie netjies. Dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid, jy is awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable, welcoming, clean and friendly. Delicious breakfast. Really friendly and welcoming people in every interaction. They were accommodating, with a smile, at any request. Their breakfasts were fabulous. The room was more than comfortable and spotlessly clean. Really comfortable bed too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Quaint and lovely stay. Zebrina guest house was neat and tidy, in a great area, and had safe parking. The breakfast served was delicious and the staff was friendly. Would definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Zebrina Guesthouse
Hi Fiona, We are so happy to hear you had a lovely stay! Thank you for choosing Zebrina Guesthouse and for your support. We appreciate your lovely rating and positive feedback. Hope to see you again sometime soon if you visit the Lowveld again. Kind regards, The Zebrina Team

Jandre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendelik, netjies en sal ons definitief weer sien! Baie lekker gebly en lekker ontbyt geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Zebrina Guesthouse
Hi Jandre, Dankie vir jou tyd om die resensie en mooi terugvoer te stuur, ons waardeer dit baie! Ons is baie bly dat julle die tyd hier geniet het, en ons sien uit om julle weer te sien in die toekoms. Mooi bly en groete van almal hier by Zebrina Gastehuis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 254

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Zebrina Crescent, West Acres ext 7, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZGQyN2U3LTY1M2MtNGQ3NC1hNTBjLTVlNzViMTc3NTU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag, vir 2 mense 239 5 1 5 3 Zebrina Crescent West Acres ext 7 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.480709062247 30.95397144556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang