Zebula 14
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm No 534 KQ, Mabula District, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Zebula Country Club dek 1200 hektaar van malaria-vrye egte Afrika-bosveld. Dit word geag as 'n natuurreservaat en 'n Country Club en spog met meer as 450 diere. Zebula is die tuiste van meer as 20 Afrika-soogdiere onder andere kameelperde, sebras, elande, koedoes, gemsbokke, njalas, rooibokke, rooihartebeeste, blouwildebeeste, vlakvarke en bosvarke.
Zebula 14 is 'n eenheid met 4 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer en almal met 'n skuifdeur wat slegs van die buitekant van die huis bereik word. Daar is 1 ekstra en suite-slaapkamer binne die huis met 1 enkelbed en 'n ander slaapkamer binne die huis met 2 stapelbeddens wat slegs vir 4 kinders geskik is. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat jy sal benodig vir selfsorg en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Die patio lei na die buitenste braai-area en plonspoel wat gaste welkom is om te gebruik.
Ons kan wildritte aanbied in die reservaat en na Mabalingwe Wildreservaat en gaste moet glad nie verbaas wees as hul 'n olifant, renoster, seekoei of een van die talle boksoorte van Afrika aantref nie.
Ons verseker 'n onvergeetlike ervaring vir enigeen wat by Zebula 14 tuisgaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Farm No 534 KQ, Mabula District, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Zebula 14 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm No 534 KQ, Mabula District, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang