Zebula 14

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zebula Country Club dek 1200 hektaar van malaria-vrye egte Afrika-bosveld. Dit word geag as 'n natuurreservaat en 'n Country Club en spog met meer as 450 diere. Zebula is die tuiste van meer as 20 Afrika-soogdiere onder andere kameelperde, sebras, elande, koedoes, gemsbokke, njalas, rooibokke, rooihartebeeste, blouwildebeeste, vlakvarke en bosvarke.

Zebula 14 is 'n vierslaapkamer-eenheid met 'n en suite-badkamer en 'n skuifdeur wat buitentoe lei. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat jy sal benodig vir selfsorg en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Die patio lei na die buitenste braai-area en plonspoel wat gaste welkom is om te gebruik.

Ons kan wildritte aanbied in die reservaat en na Mabalingwe Wildreservaat en gaste moet glad nie verbaas wees as hul 'n olifant, renoster, seekoei of een van die talle boksoorte van Afrika aantref nie.

Ons verseker 'n onvergeetlike ervaring vir enigeen wat by Zebula 14 tuisgaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zebula 14 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]