Giraffe Plains Moi Signature Luxury Home
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 65, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Giraffe Plains Moi Signature Luxury Home bied selfsorgvakansieverblyf op Zebula Golf Estate en Spa. Zebula is in die bosveld op 1600 hektaar in die skadu van die Waterberge geleë. Dit bied 'n gholflandgoed, 'n natuurreservaat en 'n gesondheidspa.
Verblyf word in 2 selfsorgkothuise aangebied en bied slaapplek vir 4 gaste in totaal en word met 'n vermaakarea verbind. Elke kothuis bied slaapplek aan 2 gaste beskik oor lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n koningingrootte-bed.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die leefarea het 'n TV met DStv en dit bied toegang tot die onderdak-onthaalarea met stoepmeubels en 'n gasbraai. Daar is groen gras en 'n vuurput waar gaste heerlik onder die sterre kan kuier. Daar is ook 'n swembad met 'n veiligheidsnet en sonstoele.
'n Skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Hanchen Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plaas 534, Mabula, Zebula 65, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 65, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom