+62
Gastehuis in Carnarvon

Zeekoegat Country House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johan V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Zeekoegat Country House, 'n rustige oase in die Karoo. Baie dankie, ek het heerlik gebly op Zeekoegat Country House, julle plaas is 'n regte oase in die Karoo. Die grondpad van Vosburg na Zeekoegat en terug na Carnarvon was lekker pret in die reën, maar ek sou die kuier daar vir niks wou mis nie! Die kliphuisies is besonders mooi en lekker ingerig, met die klipkoppie waarteen ek kon uitklim vir uitsig op die plaas. Dan is jou roostuin iets besonders om te sien in die droë Karoo. Dankie vir my etes, lekker koek by ontvangs, ontbyt en aandete met rustige agtergrondmusiek by die eetkamertafel, dit was heerlik. Dan saam met al die plaasdiere was die swane op die dam nogal iets nuuts vir my. Ek sal nogal graag eendag die Concords wil sien opstyg op 'n vol plaasdam daar in die Karoo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zeekoegat Country House
Ai Johan! Hoe lekker lees ek aan jou woorde vol kleur en gewaarwordinge. Dit is 'n voorreg om mense soos jy te ontmoet. Ek is bly jy het die plaas geniet! Ons wag vir 'n volgende keer!

Michaela H
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Feel at home in the middle of nowhere. In the middle of nowhere. We felt like at home in Zeekoegat. It is an oasis with a beautiful garden. We also had the possibility to order breakfast and dinner in advance. That was fantastic and it is made with love. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxing. It is a beautiful farm and very peaceful. Chantes goes out of her way to make you feel welcome. She is a fabulous host and chef. Beautiful Karoo starry night. WiFi is only available at a certain spot due to it being Karoo and clean open skies for Sutherland.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A place to revisit! Fabulous! We loved this place! Wished we were staying longer. Definitely worth the drive off the beaten track. The food and hospitality are excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie rustig. Ons het weer 'n keer hier oorgebly omdat die eerste keer so lekker was. Ek het vroeg die oggend op die gras gesit en die voëltjies gesit en dophou. Dit is 'n plek wat ek weer na toe sal teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lovely farm cottage in an incredibly peaceful location. The stars and quiet were amazing. We had arranged a self-braai dinner option with Chante, which was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miguel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Our stay at Zeekoeigat was unbelievable. This establishment will capture your soul. Our stay at Zeekoeigat was unbelievable. This establishment will capture your soul in the heart of the Karoo. Amazing hospitality and overall experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicci B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Karoo rus in 'n huisie wat by die Karoo pas. Die stilte en bekoring van die Karoo het my siel rus gegee. Ek het heerlik gebly in die ou skeerdershuisie en die lugversorger was 'n welkom verrassing in die Karoo-hitte. Chante se etes was uit die boonste rakke en ek was bederf met 'n spesiale aflewering op my laaste aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great ligging en baie lekker plek om te rus en die Karoo te geniet. Great ligging en Chante het ons hartelik verwelkom by hulle plaas. Baie lekker gekuier, geëet en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanrie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Dit was 'n heerlike kuier. Wonderlike etes en 'n wonderlike gasvrou. Heerlik gebly. Stilte en vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R384/AP 3002, Zeekoegat Farm, Vosburg, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb412cf60057c8cab2b93202a74810290a3c2fe4e9fe75709e76c345114d28378fdcb536d7504c1551b7aa9ca096f455dd878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 R384/AP 3002 Zeekoegat Farm 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.614362 22.463952
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang