LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+62
Gastehuis in Carnarvon

Zeekoegat Country House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Peter & Helen Meiring M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Serene, beautiful, comfortable, good quality linen and towels, and clean. This is the most wonderful place. Highly, highly recommend it. Worth the 35 km drive from the tar road to the farm. Book the dinner - you won't be sorry. Chante is the most wonderful host and owner, and the cottages are perfect and beautifully decorated. Note that there are no cooking facilities, so if you are staying long term, you either need to order braai packs, salads, etc. from her, and judging by the dinner, you won't regret it. You can also have dinner at the farmhouse as well as breakfast, but all on request upfront. Carnarvon is awful, so don't expect to find anything there at all, so take your requirements with you. It is spotlessly clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk Willem B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Unieke Karooblyf. Die hartlikheid van die gasvrou sal ons altyd bybly. Die huisies is uniek en smaakvol gemeubileer, die aandete heerlik en die sterre ongelooflik. Die water en swane in die Karoo is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zeekoegat Country House
Jy maak my hart sommer warm klop. Dankie vir die ondersteunende woorde.

Lourie T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Hoogtepunt in ons reis van Hermanus deur Namakwaland terug Gauteng toe! Wat 'n besondere belewenis! Alles was net van die beste! Unieke ervaring op 'n werkende skaapplaas - hoewel ons nie plaasaktiwiteite beleef het nie, was tyd te min! Gasvrou is 'n besondere mens wat 'n stylvolle belewenis vir seker het! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zeekoegat Country House
Lourier! Dankie, en ek voel beslis dieselfde na julle besoek. 'n Hoogtepunt!

Wouter D
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Great 5 star place to stay away from the hustle and bustle. Chantè was a very welcoming, vivacious and charming hostess. The converted sheep shearers' cottages were delightful and beautifully decorated. The Werftafel room had an amazing and inviting ambience, and the arrangements for our delicious homemade meal were seamless and wonderfully effortless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zeekoegat Country House
Wouter, your words are welcome and sweet for the soul. Thank you for seeing the small things and appreciating them. Your group was a favourite.

Brenda O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie ontspannend. Te heerlik! Sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Die ervaring by Zeekoegat gasteplaas was onbeskryflik. 'n Juweel uit die Karoo. Ons verblyf was onvergeetlik en puik. Dit was skoon en netjies met soveel detail in die dekor. Dit het die regte Karoo gevoel geskep. Die sterreprag en natuurskoon bring jou nader aan ons Skepper. Ons kan dit met soveel vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zeekoegat Country House
Liewe Martie. Julle was 5 ster gaste! Niks gevra nie, niks verwag of ge-eis nie... net waardeer. Dankie vir die mooi woorde. Ek eggo dit terug.

David M
1 nag
5.0
Jul 2026

A step back in time. Chante was very welcoming, gave us a selection of which chalet we wanted, #4 with the outhouse or #1 with the internal plumbing. The meal she served was amazing, roast shoulder of lamb, butternut with roasted pecans, and a bean and homemade feta salad. Would definitely recommend. The road is driveable in a bakkie or SUV; I wouldn't recommend driving there in a normal sedan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zeekoegat Country House
Kind and lovely words, David, thank you. I am happy to say the roads have since been graded and drive like a highway! Thrilled!

Philip V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Pragtige plek. Jy moet rustigheid soek en bereid wees om grondpad te ry. Ons het heerlik gebly. Vreemd om met oop deure te slaap, uitstekend. Vriendelike, aangename gasvrou en heer. Die plek is afgeleë, omtrent geen kommunikasie moontlikhede, wat 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zeekoegat Country House
Dankie Philip - jou woorde sê wat ons voel en graag mense wil laat ervaar. Jy tik al die boksies. Dankie!

Johann K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Uitstekend! Goed toegeruste eenhede wat skoon, netjies en mooi versier is. Die ligging is uitstekend as jy die groot Karoo wil beleef. Chante was baie gasvry en het ons heerlike sop aangebied na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Gaan besoek ZCH om jouself weer te vind. Grenslose gasvryheid! Dit is die plek waarheen mens gaan om jouself weer te vind. Om te herlaai. Om rustig te raak. Beter gasvrou sal jy nie sommer kry. Haar persoonlike aandag aan haar gaste, haar uithaler disse, haar gasvryheid, vriendelikheid ken geen perke. Die beste van alles, vir een keer los jy jou selfoon uit. Agv ligging is WiFi beperk, en daarom maak dit van ZCH die plek om jouself te vind, sonder om heeltyd op sosiale media te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R384/AP 3002, Zeekoegat Farm, Vosburg, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb412cf60057c8cab2b93202a74810290a3c2fe4e9fe75709e76c345114d28378fdcb536d7504c1551b7aa9ca096f455dd878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 R384/AP 3002 Zeekoegat Farm 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.614362 22.463952
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang