Zeekoegat Homestead Goat Cottage
4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Zeekoegat Historical Homestead, Riversdale, 6670, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Zeekoegat Homestead Goat Cottage bied outentieke plaas-verblyf in 'n gerestoureerde bok-skuur op 'n historiese plaas wat al sedert 1795 bestaan. Dit is op 'n werkende plaas aan die voetheuwels van die Langeberge in Riversdal en bied 'n wegbreek van die stadsgewoel.
Hierdie oopplan-kothuis bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n koningingrootte-bed, asook 'n enkelbed en 'n bed vir 'n kind in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Daar is 'n privaat braai-area buite en WiFi is beskikbaar, maar nie binne die kothuis nie.
Gaste kan draf, fietsry, koeie sien, in die rivier swem, wynproe en kuns kyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Zeekoegat Historical Homestead, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Zeekoegat Historical Homestead, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang