+17

20 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 189, Zeekoegat, Roodeplaat Dam, 0021, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Zeekoehut is reg buite Pretoria, omtrent 'n kilometer van die Roodeplaatdam Angling Grounds langs die Roodevallei-konferensiesentrum geleë. Dié verblyf is naby verskeie troulokale en is ideaal vir gesinne wat 'n oornagplek soek. Dit is ook ideaal vir verjaarsdagpartytjies, spanbou-aktiwiteite, familie-reunies, jaareindfunksies, ram- en hennepartye, of om sommer net saam met vriende om 'n groot vuur te kuier.

Verblyf is beskikbaar in 5 aparte selfsorg-eenhede wat volledig gemeubileer is. Indien die hele venue bespreek word, is daar ook ruimte vir bykomende karavaankampeerders.

Die venue kan saam met 'n 12 x 9 m-lapa gehuur word wat oor basiese kombuis- en ablusiegeriewe beskik. Daar is ook 'n boma, swembad, en oorgenoeg ruimte waar kinders kan rondhardloop en speel. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die venue moet vooraf by die kantoor bespreek word.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Shannon H
Saam met lewensmaat
5.0
The stay was great, we needed a place to spend the night, and it was perfect for. The stay was great, we needed a place to spend the ni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Kevin S
Gesin met klein kinders
5.0
Zeekoehut was n lieflike plek. Zeekoehut was n lieflike plek. Sal verseker weer gaan.
Jun 2025
Bertie G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie. Was baie netjies gewees.
Mrt 2025
Org M
Saam met lewensmaat
4.2
Baie lekker geslaap, pragtige bosveld gevoel. Lekker geslaap, bed was baie goed. Pragtige tuin, voel of jy in die bosveld is. Toilet kort aandag. Die ...
Sien meer
Des 2025
Shahnaaz O
Gesin met tieners
4.0
Conveniently located and comfortable. They were able to accommodate us close to our required dates. The place was clean and had what we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Henri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plot 189, Zeekoegat, Roodeplaat Dam, 0021, Gauteng
  • Gaste dink Zeekoehut het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Plot 189, Zeekoegat, Roodeplaat Dam, 0021, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd009fc0b4b82960816e1952e28a377b0f1ea95d58f292044dd75876e847186b4c1a8cbba15aa9b5683dca05b8c627626431d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Plot 189 Zeekoegat 0021 Gauteng 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -25.650116278608 28.335230204591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang