+16

Zest Forest Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Beneke Road, Friemersheim, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zest Forest Retreat bied 'n rustige wegbreekplek aan die voet van die Outeniqua-berge, net buite Groot-Brakrivier. Geleë op 'n werkende plaas omring deur proteas, makadamiabome en voëlgesang, bied hierdie vreedsame toevlugsoord die perfekte omgewing om weer met die natuur te skakel en in gemak te ontspan. Gaste kan bergfietsry, staproetes geniet, of bloot ontspan te midde van die rustige boslandskap.

Die toevlugsoord bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed, leefarea en kombuis, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n vierplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en alle nodige breekware, eetgerei, potte en panne. Die leefarea maak oop na 'n privaat dek met 'n buite-eetarea, Weber-gasbraai en sitplek. Veilige parkering word voorsien.

Gaste kan nabygeleë besienswaardighede soos Groot-Brakrivierstrand (21 km weg) verken, 'n afgesonderde stuk kuslyn wat ideaal is vir lang staptogte. Die toevlugsoord is ook gerieflik geleë binne maklike ry-afstand van George (40 km), Mosselbaai (35 km) en Wildernis (55 km), wat dit 'n goeie basis maak om die Tuinroete se natuurlike skoonheid, koffiewinkels en buitelugaktiwiteite te ontdek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Braai

Ligging

  • 2 Beneke Road, Friemersheim, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Beneke Road, Friemersheim, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7295d5673dd642c4cd1afbe8e35ec2cc12c380f4ce70407e41232afc8eb2ead06b768196a581733442f45d9b27244d1cf05d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 2 Beneke Road Friemersheim 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.951982498994 22.12699696475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang