Zimbali Lakes Boulevard Suite 125
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Zimbali Lakes Boulevard Suite 125 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito wat naby die strand, restaurante en King Shaka Internasionale Lughawe is. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisgers.
Hierdie oopplan-woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n rusbank, TV en gratis WiFi.
Die woonstel lei na die balkon met sitplek. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, kinderspeelarea en veilige onderdakparkeerplek in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Ragini Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Albizia Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang