Zimbali Ocean Views ZBG1
10 gaste
5 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Brittle Close, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Zimbali Ocean Views ZBG1 is 'n luukse huis met 'n privaat swembad in Ballito. Dit is net 1,2 km vanaf Zimbali-strand geleë en bied gerieflike verblyf aan diegene wat die nabygeleë kuslyn wil verken.
Die pragtige huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die res van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n bad en 'n stort, of net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n lieflike eetarea. Die huis beskik oor verskeie sitareas, elk met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die huis spog met die mooiste uitsig en het 'n dek, privaat swembad en veilige parkeerplek.
Tongaat-strand is 2,1 km ver en die Umhlanga-vuurtoring is 35 km ver. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe wat 19 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 249
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 16 Brittle Close, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Brittle Close, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang