Zimbali Suite 9
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Leo Boyd Highway, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Zimbali Suite 9 is 'n moderne, stylvolle woonstel in Ballito naby Zimbali-strand in die Zimbali Coastal Resort.
Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die eenheid lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die tuin en die swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Tammy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Leo Boyd Highway, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leo Boyd Highway, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang