Zimbali Suite 10
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Leo Boyd Highway, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Zimbali Suite 10 is 'n moderne en stylvolle woonstel wat in Ballito geleë is en is naby Zimbali-strand in die Zimbali-kusoord.
Dié eenheid het lugversorging, slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en oorgenoeg kasruimte. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n rusbank vir 'n kind en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Die stoep het 'n pragtige uitsig oor die tuin en swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Tammy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Leo Boyd Highway, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leo Boyd Highway, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang