8 gaste
2 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dumela Holiday Resort, Unit 29, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Zimmer Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Margate, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Boonop is daar 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Gaste deel 2 badkamers, een met 'n bad, wasbak en toilet, en die ander met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Ontspan op die ruim balkon met buitelug-eetplekke, perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad, biljarttafel, kindervermaakarea en 'n braai-area insluit.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Franz Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dumela Holiday Resort, Unit 29, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimmer Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dumela Holiday Resort, Unit 29, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang