Beskrywing
Dié kamer het 'n enkelbed en deel 'n badkamer met Impegno. Toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, linne en handdoeke. Ontbytpakkies kan teen 'n addisionele koste gereël word. Die kamer het ook 'n privaat tuin-ingang. Dit kan op sy eie of saam met Impegno bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Wasgoeddiens en ontbytpakkies is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Grato het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Hierdie eenheid is toegerus met 'n lugversorging, ketel, mikrogolfoond en yskas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Wasgoeddiens en ontbytpakkies is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Amara het 'n super-koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenheid is toegerus met lugversorging, ketel, mikrogolfoond en yskas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Wasgoeddiens en ontbytpakkies is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer. Toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, linne en handdoeke. Ontbytpakkies kan teen 'n addisionele koste gereël word. Die kamer het ook 'n privaat tuin-ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Wasgoeddiens en ontbytpakkies is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, en deel 'n badkamer met Contento. Toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, linne en handdoeke. Ontbytpakkies kan teen 'n addisionele koste gereël word. Die kamer het ook 'n privaat tuin-ingang. Kan alleen of saam met Contento bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Wasgoeddiens en ontbytpakkies is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
86 Beethoven Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang