+39
Selfsorg in Bela-Bela

Zwartkloof 111

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • ERF 111, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Zwartkloof 111 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Zwartkloof Privaat Wildreservaat, Bela-Bela, en bied slaapplek aan 8 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Drie slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Elke en suite-badkamer het 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, boks vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroeër, skottelgoedwasser, ys masjien, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n pooltafel, gemaklike sitplek, 'n binnebraai (hout & gas) en 'n TV.

Buite het gaste toegang tot 'n verhitte swembad, 23 m krieket pitch, jacuzzi, boma, 'n pizza-oond, en pragtige natuurskoon en diere in die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • ERF 111, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Zwartkloof 111 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

ERF 111, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe27c78e57c14fed4b2e71cc4e7f80bf5aef1f21e4f2fa1724339742d06297c5cc2b0e6724845d783d8820f5a76ac1f2177cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 ERF 111 Zwartkloof Private Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.846723625451 28.189564732228
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang