Geverifieerde Resensie
Addo-olifantpark
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Addo-olifantpark bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 74 resensies.
"Was nie in Olifantpark nie, meer vir besigheid, maar was glad nie ingenome nie."
"In ons wêreld vandag kan mens nie die area oordeel as gevolg van ander se mishandeling nie. Die dorpie is klein, maar die buite besigtighede is asemrowend."
"Addo was wondelik. Ons het 'n heerlike tyd in die olifantpark gehad en lekker geëet by die restaurant daar. Ons het ook 'n fantastiese staproete gaan doen by die Zuurberg-gedeelte van die park. Ons sal beslis weer gaan."
"Mens vermoed dat die hordes voetpaaie deur die Wildtuin meer a.g.v. mense as diere is. Daar was meer toeriste as diere. Stropery?"
"Addo Olifant Park is lieflik. Maar in die dorpie gaan nie veel aan nie, veral tussen 12uur die middag ná ontbyt en 18:30 wanneer daar 'n paar pubs veronderstel is om oop te maak vir aandete, wat nie elke dag gebeur nie. "
"Addo and surrounds are beautiful countryside and the Addo Park is well worth a visit."
"Het op Addo oornag om Addo Olifant Park te besoek, maar Homestead kan ook as vakansieplek dien."
"We would love to see hyenas/wild dogs in the park. A fire under the stars will be a great idea. That will give you that African atmosphere at night. "
"Ongelukkig weens swak weer het ons min diere gesien. Hoop om weer terug te keer 'n volgende keer en meer diere te sien."
"Addo het omtrent 800 olifante. Die kans om hierdie reuse te sien is baie groot. Ons het binne die eerste 20 minute in die park op 4 troppe afgekom. Wat 'n wonderlike ervaring!"
"Lovely time out to restore one's soul. You don't necessarily see a lot, but what we did see was right up close."
"Dit is lekker sentraal geleë. Ons sou baie graag lemoene en naartjies wou koop, maar daar was nêrens 'n stalletjie of plek waar ons kon koop nie. Verder baie lekker gekuier."
"Nog steeds waarde vir geld. Dit is 'n olifantpark. Klein dingetjies waaraan bestuur moet aandag gee om beeld te poets vir veral oorsese besoekers. Paaie is besig om verweer te raak. Gate in teerpad maak slegte indruk. Personeel is behulpsaam en beleefd. Beef Baron gee uitstekende etes. "
"If you really want to see the Big 5, look at the smaller game reserves, like Schottia. You are more likely to meet them there."
"Ongelooflike spesiale ervaring! 'n Moet vir almal wat in Suid-Afrika woon of daar gaan vakansiehou!"
"Brilliant experience. Saw a lot, including lions. We as a family said we will do it yearly."