Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (280)
B&Bs (7)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (267)

Resensies van Agulhas

4.7 / 5  
volgens 302 resensies
Lees regte resensies van Agulhas van 302 geverifieerde gaste.
Indien jy Agulhas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Agulhas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Agulhas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Agulhas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
15% af Aanbod!
VanafR1 000
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suiderstrand, Agulhas

Wings Self-catering Apartment is in die rustige dorpie Suiderstrand geleë, ’n unieke plekkie by Agulhas Nasionale Park en Atlantiese Oseaan, naby die mees suidelike punt van Afrika. Die woonstel bied slaapplek ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Kokanje bied verblyf in Struisbaai. Die dorp het een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond en is bekend vir wit vissershuise, kleurvolle bote, 'n hawe en kusbekoring. Die dubbelverdiep...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Stap af tot by die mees suidelike punt van Afrika, bewonder die pragtige son wat agter 'n gestrande skeepswrak sak, besoek ons historiese vuurtoring. Dit is alles binne loopafstand van South Point af. South Point i...

Vanaf
R2 170
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Shoreline Cottage is 'n selfsorg-huis in die beeldskone kusdorp Struisbaai aan die suiderlike punt van Suid-Afrika. Hierdie huis is ideaal vir 'n see-wegbreek aangesien dit net 'n 5 minute-stappie van die strand af ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

At Patat Cottage is in die Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai naby Kaap Agulhas geleë, wat 'n rustige rit van sowat 2 ure van Kaapstad af, deur die skilderagtige Overberg-streek, is. At Patat Cottage bie...

Voorkeurvennoot
Spesiale Aanbod!
VanafR4 500
R3 375
per nag (plek vir 18)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Speedo's en Crocs is in die kusdorpie, Struisbaai geleë. Die huis is 600 m vanaf die hawe en 350 m vanaf die naaste strandfront. Dié huis het slaapplek vir 18 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers, 2 kom...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Zandtorini Seaside Cottage bied selfsorgverblyf in Langezandt Fishermens Village. Dis sowat 150 m vanaf Langezandt-strand. Verblyf word gebied in die hoofhuis en 'n kothuis met slaapplek vir 6. Die hoofhuis se hoof...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Fisant and Tobie is in die kusdorpie Agulhas en bied selfsorgverblyf aan 3 gaste net 250 m van die strand af. Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede. Tobie het 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Finisterre is in L'Agulhas en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 woonstelle in 'n tripelv...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Paddatjiesrus is in in die kusdorpie, Struisbaai, in die Overberg geleë en is baie naby die mees suidelike punt van Afrika. Dis 'n gewilde vakansiebestemming onder kenners van die area. Die eenhede is slegs 60 mete...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Agulhas akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]