Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (280)
B&Bs (7)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (267)

Resensies van Agulhas

4.7 / 5  
volgens 302 resensies
Lees regte resensies van Agulhas van 302 geverifieerde gaste.
Indien jy Agulhas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Agulhas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Agulhas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Agulhas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suiderstrand, Agulhas

Stil 'n Bietjie is in Suiderstrand en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Die gerieflike selfsorgwoonstel is volledig toegerus en het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Dit is in die Agulhas Natuurrese...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Seaside Place is 'n bekoorlike eenheid in Struisbaai op die eienaar se perseel met sy eie private ingang. Die eiendom is geleë naby die hawe en die strand. Die vakansiewoonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is...

10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Agulhas

Huis van 2 Oseane is in die bekoorlike kusdorpie Agulhas, en stapafstand vanaf die strand, die Kaap Agulhas-vuurtoring, restaurante en die mees suidelike punt van Afrika. Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Chasing Daylight is 'n groot selfsorghuis teen die gewilde swemstrand in die prentjiemooi kusdorpie Struisbaai. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Chasing Daylight is sowat 4 km vanaf Kaap ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Struisbaai, Agulhas

Nirvana is in Struisbaai, net 1 km vanaf die rotsagtige strand, en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die kame...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 000
R2 550
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Suiderstrand, Agulhas

Oppi-Koppie is 'n selfsorgvakansiehuis met pragtige uitsigte oor Suiderstrand en die see. Suiderstrand word heeltemal omring deur die Agulhas Nasionale Park met baie interessante fauna en flora. Daar is talle wandel...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

The Tides 2 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Struisbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ver van die stad af. Die woonstel het ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Marine 115 is 'n ruim selfsorghuis is Struisbaai met 'n pragtige see-uitsig. Marinerylaan is die enigste skeiding tussen gaste en die see. Gaste kan die bekende L'Agulhas Vuurtoring en die mees suidelike punt van Af...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Whale Cave SleepOver is in Struisbaai geleë en bied korttermynverblyf vir 'n paartjie. Dit is lekker naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die oornagkamer het 'n dubbelbed en 'n e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Agulhas

Rus 'n Bietjie is 'n eenvoudige vissershuisie wat in 1938 gebou is en is een van die oudste huise op L'Agulhas. Dit is baie naby die see (30 m soos die kraai vlieg) en bied 'n pragtige uitsig. Dit is naby die histor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Agulhas akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]