Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (280)
B&Bs (7)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (267)

Resensies van Agulhas

4.7 / 5  
volgens 302 resensies
Lees regte resensies van Agulhas van 302 geverifieerde gaste.
Indien jy Agulhas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Agulhas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Agulhas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Agulhas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Rosilou Seafront Accommodation bied selfsorgverblyf in die dorpie Struisbaai. Die eiendom is sowat 100 m vanaf 'n afgeleë strand en gewilde visvangplekke. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Die Dupleks-gesinseen...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suiderstrand, Agulhas

Then Sings My Soul is in Suiderstrand in die Agulhas Nasionale Park. Suiderstrand is 5 km vanaf die historiese vuurtoring by Kaap Agulhas. Dis buite die mees suidelike punt van Afrika, waar die Indiese en Atlantiese...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Agulhas

32 Blouvin Street is ’n selfsorghuis in Struisbaai, net 900 m vanaf ’n winkel en 1 km vanaf ’n swemstrand en Struisbaai se hawe. Die huis bied verblyf aan tot 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers ...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Lisa 3363 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 'n groep of gesin van 8 gaste in Struisbaai. Hierdie dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n sitarea, 'n speelarea en braaigeriewe. Twee van...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Agulhas

Summer Place B&B is 'n klipgooi van die Indiese Oseaan af in Kaap Agulhas geleë. Jy kan na die mees suidelike punt van Afrika stap vanaf ons bekende vuurtoring. Daar is 3 gerieflike kamers met en suite-badkamers. ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Kabeljou Nest is 'n selfsorg-eenheid in Struisbaai. Hierdie eenheid is ideaal vir diegene wat vrede en 'n bietjie rustigheid soek. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en '...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Agulhas

Tallie House is in die bekoorlike kusdorpie Agulhas. Die huis is 200 m van die strandfront af en 5 km vanaf Struisbaai se hoofstrand. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Twee van die...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suiderstrand, Agulhas

StyweLyne Accommodation is in Suiderstrand, L'Aghulas, in die Aghulas Natuurreservaat en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of enkelreisiger. Dis naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. ...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Captain's Rest is 'n selfsorgvakansiehuis met slaapplek vir 4 gaste in Struisbaai. Dié vakansiehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek ver van die stadsgedruis. Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 sla...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Seesig is 'n ruim selfsorghuis in L'Agulhas, net 170 m van die see af en bied slaapplek aan 8 gaste. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea, sitarea en 'n binnebraai. Een van die slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Agulhas akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]