Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Allen Grove

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Allen Grove van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Allen Grove besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Allen Grove.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Allen Grove akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Allen Grove Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Allen Grove Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Allen Grove

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kemptonpark, Gauteng

Aerotropolis Guest Lodge is in Kempton Park geleë, net 8 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die knus lodge het 'n Afrika-Karoo tema met 'n tikkie luukse. Daar is 'n verskeidenheid dubbelkamer-tipes om va...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aston Manor, Johannesburg

Ciska's Cozy Corner bied oornagverblyf in Kempton Park. Daar is verskeie winkelsentrums in hierdie groot dorp en Emperor's Palace met sy teaters en restaurante, die besigste lughawe in Afrika en 'n verskeidenheid sa...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeck Park, Johannesburg

A Bientot is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste in 'n stil buurt in Kempton Park. Die woonstel is gerieflik gemeubileer en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid he...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeck Park, Johannesburg

African Rose Guest House is in 'n stil buurt van Kempton Park binne 'n sekuriteitskompleks geleë. Dit is naby die lughawe en die ideale basis vanwaar jy Suid-Afrika kan verken. Die gastehuis bied 3 selfsorg-eenhed...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Gauteng

Bit O' Bush of 'Die Bietjiebos' is 'n gerieflike B&B in Kemptonpark slegs 3 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af met 'n afgesonderde, maar baie sentrale ligging. Dit is ideaal vir vakansie- en sakereisige...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Marais, Johannesburg

Ridgewood is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Glen Marais, Kempton Park. Dit het die ideale ligging 20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die kothuis het sy eie ingang en beskik oo...

20% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 130
R904
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais, Johannesburg

Woodpecker's Inn is in Kemptonpark geleë en dis 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Jou gashere, Marnie en Mariane, sien uit daarna om gaste te bederf en hulle het 12 jaar se ondervinding in di...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Gauteng

Welkom by Africa Ekhaya! Jou huis weg van die huis af. Die eienaars, Andre en Ina, verwelkom alle gaste in persoon by hulle knus B&B in Kemptonpark. Die kamers is verwelkomend en gemeubileer met alles wat jy sal b...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Gauteng

Witwater Guest House & Spa spreek van elegansie met verwelkomende 5-stgasvryheid. Hier bied 'n gastehuis vir jou 'n boetiek-hotel gevoel met sy groot tuine en ruim interieur - dis moeilik om te glo dat die gastehuis...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Gauteng

Airport Modjadji is 'n groot gastehuis met 6 slaapkamers wat in die veilige voorstad Kempton Park geleë is. Dit is slegs 10 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is versteek in 'n tropi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Allen Grove akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]