Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Ashton

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ashton bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 29 resensies.

Ashton

Rest4Sure

"Gunstig geleë om die Robertson-wynvallei te besoek."

Ashton

Terrace Hill Guesthouse

"A nice, quaint town, well situated to explore surrounding areas."

Ashton

Rest4Sure

"Lovely little town!"

Ashton

Rest4Sure

"Great. "

Ashton

The Haven Self Catering Lodge

"Die dorpie self het nie veel om te bied vir gesinne met kinders nie, maar dit is naby geleë aan Robertson, Worcester en Montagu wat goeie wynplase en restaurante het."

Ashton

The Haven Self Catering Lodge

"Nie werklik 'n toeristebestemming nie."

Ashton

The Haven Self Catering Lodge

"Dit is ideaal om vandaar na wynplase en omliggende dorpe te gaan."

Ashton

Rest4Sure

"Gerieflik om daar te bly en omligggende plekke soos Montagu en Robertson te besoek."

Ashton

Terrace Hill Guesthouse

"Besoek gerus die wynplaas, dis pragtig!"

Ashton

Terrace Hill Guesthouse

"Omgewing is pragtig. Dis jammer die Hoofstraat se konstruksie is nog onvoltooid."

Ashton

Galloway Guest House

"Vreeslike, vreeslike mooi area."

Ashton

Rest4Sure

"Ek hou van waar Rest4Sure in Ashton sit."

Ashton

Rest4Sure

"Ashton is 'n oulike dorpie met baie om te sien en doen, veral om 'n glasie wyn! Die mense in die gebied is oor die algemeen baie gasvry en vriendelik. "

Ashton

Rest4Sure

"Pragtige, rustige omgewing."

Ashton

Rest4Sure

"Ashton wynkelder is 'n moet op u lys."

Ashton

Rest4Sure

"Baie klein dorpie met vriendelike mense."

Ashton

Eagles Flight Guesthouse and B&B

"Everything was within a 15 minute drive to Robertson, Montague and Bonnievale. Wine farm, beautiful restaurant, awesome boat trip and friendly people."

Ashton

Eagles Flight Guesthouse and B&B

"Stil en lekker om te rus."

Ashton

Eagles Flight Guesthouse and B&B

"Ashton is 'n bedryfs dorp, maar baie sentraal as jy die klein plekkies soos Robertson, Montagu of Bonnievale wil verken. "

Ashton

Die Ou Huis

"Hulle is tans besig om die hoofstraat te teer. Dit is bietjie besig as gevolg daarvan."

Ashton

The Haven Self Catering Lodge

"Ashton het nie die mees algemene winkels en restaurante nie. "

Ashton

Die Ou Huis

"Ashton is 'n pragtige plek, met gasvrye mense in elke winkel, en Platform 62 was 'n belewenis.Ons sal egter eers weer gaan as die paaie en brûe klaar gebou is."

Ashton

Eagles Flight Guesthouse and B&B

"Cute little town positioned midway between Robertson and Montagu. Perfect alternative destination when visiting the Robertson Valley."

Ashton

The Haven Self Catering Lodge

"Ashton has always been the ideal location for me when I need to get away from the city. There is a lot to do in the surrounding areas. It is fantastic."

Ashton

Die Ou Huis

"Daar is baie te doen rondom Ashton, want Robertson en Montague is ook sommer naby. Selfs Swellendam is net om die draai."

Ashton

Die Ou Huis

"Sentraal geleë vir besoeke aan Robertson, Montague en omliggende wynplase."

Ashton

Eagles Flight Guesthouse and B&B

"Daar is heelwat wat ontdek kan word."

Ashton

Eagles Flight Guesthouse and B&B

"Wonderlike natuurskoon en wynplase! Naby aan alles wat jy wil sien. "

Ashton

Die Ou Huis

"Ashton is lekker sentraal geleë om die area van Swellendam tot by Worcester en ook Barrydale te verken. Daar is baie interessante plekke en plase in die omgewing."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem