Geverifieerde Resensie

Ashton

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ashton bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 13 resensies.

Ashton

Rest4Sure

"Gunstig geleë om die Robertson-wynvallei te besoek."

Ashton

Terrace Hill Guesthouse

"A nice, quaint town, well situated to explore surrounding areas."

Ashton

Rest4Sure

"Lovely little town!"

Ashton

Rest4Sure

"Great. "

Ashton

Rest4Sure

"Gerieflik om daar te bly en omligggende plekke soos Montagu en Robertson te besoek."

Ashton

Terrace Hill Guesthouse

"Besoek gerus die wynplaas, dis pragtig!"

Ashton

Terrace Hill Guesthouse

"Omgewing is pragtig. Dis jammer die Hoofstraat se konstruksie is nog onvoltooid."

Ashton

Galloway Guest House

"Vreeslike, vreeslike mooi area."

Ashton

Rest4Sure

"Ek hou van waar Rest4Sure in Ashton sit."

Ashton

Rest4Sure

"Ashton is 'n oulike dorpie met baie om te sien en doen, veral om 'n glasie wyn! Die mense in die gebied is oor die algemeen baie gasvry en vriendelik. "

Ashton

Rest4Sure

"Pragtige, rustige omgewing."

Ashton

Rest4Sure

"Ashton wynkelder is 'n moet op u lys."

Ashton

Rest4Sure

"Baie klein dorpie met vriendelike mense."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang