Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (83)
B&Bs (4)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (77)

Resensies van Astonbaai

4.6 / 5  
volgens 140 resensies
Lees regte resensies van Astonbaai van 140 geverifieerde gaste.
Indien jy Astonbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Astonbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Astonbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aston Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Astonbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 960
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Astonbaai

22 on Pou bied verblyf in die kusdorpie, Astonbaai net buite Jeffreysbaai en die Marina Martinique. Die perseel is 5 km vanaf Jeffreysbaai. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaap...

Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Watersideliving - The Canals 05 is 'n selfsorg-duplekswoonstel in die veilige The Canals-kompleks in Marina Martinique. Die woonstel skuil in 'n stil area met 'n uitsig oor die waterweë van die marina. Die luukse...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Astonbaai

Aston Woods Bed & Breakfast is tussen Jeffreysbaai en Kaap St. Francis in Astonbaai geleë. Dis 'n intieme toevlugsoord tussen die duine met ononderbroke uitsigte oor die afgeleë strande. Dis 7 km vanaf Jeffreysbaa...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Martinique Cove bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n huis in die veilige Marina Martinique, Jeffreysbaai. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kyk uit oor die kanaal. Die ligging is ideaal aangesien Martinique Cove ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Astonbaai

Carley Beach House is 'n bekoorlike vakansiehuis met pragtige see-uitsigte in Astonbaai, net 5 km van Jeffreysbaai af. Die huis is net oorkant die strand. Verder spog die huis met 'n buitebraai-area, 'n kroeg op die...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Astonbaai

Apple@JBay is in Astonbaai geleë, slegs 7 km van die gewilde Jeffreysbaai af, wat elke jaar die Pro Surf Kompetisie in Julie aanbied. Dit bied aan gaste die ideale vakansiepakket met 'n kombinasie van moderne luuks...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Astonbaai

Michelle's Self-catering Apartment is op die eienaar se perseel in Astonbaai geleë. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die strand en ander geriewe. Dié eenheid i...

Vanaf
R1 375
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Watersideliving - Kingston Place 21 is 'n luukse selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige Marina Martinique-kompleks. Dit bied 'n uitsig oor die water waar gaste die rustigheid van die Marina en 'n w...

Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Astonbaai

Dolphin Bay 03 bied gehalte-verblyf in die gewilde vakansiebestemming, Jeffreysbaai. Die eenheid is ideaal vir gesinsvakansies en ook vir branderplankryers wat die wêreldbekende branders wil trotseer. Daar is 2 s...

Vanaf
R1 385
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Watersideliving - Cove 03 skuil aan die oewer van die waterweë en spog met 'n pragtige uitsig oor die kanaal. Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 badkamers met baddens, toile...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Astonbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Jeffreysbaai blad indien jy na meer Jeffreysbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za