Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (88)
B&Bs (4)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (83)

Resensies van Astonbaai

4.3 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Astonbaai van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Astonbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Astonbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Astonbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aston Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Astonbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Watersideliving - The Canals 04 is 'n selfsorg-duplekswoonstel in die veilige The Canals-kompleks in Marina Martinique. Die woonstel is in 'n stil area met 'n uitsig oor die marina se waterweë geleë. Die luukse w...

Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Watersideliving - Claptons 33 is 'n drieslaapkamereenheid in ’n sekuritetiskompleks op die strand in Marina Martinique, omtrent 3 km van Jeffreysbaai af. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaa...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Die Abundance-woonstel bied skoon en gerieflike akkommodasie in Aston Bay, Jeffreysbaai. Ons is op die oewer van die hoofkanaal geleë, wat 'n pragtige atmosfeer verskaf aan diegene wat op soek is na die rustigheid ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Astonbaai

Dolphin Bay 03 bied gehalte-verblyf in die gewilde vakansiebestemming, Jeffreysbaai. Die eenheid is ideaal vir gesinsvakansies en ook vir branderplankryers wat die wêreldbekende branders wil trotseer. Daar is 2 s...

25% af Aanbod!
VanafR1 000
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Claptons Beach 10 bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep vriende in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel besk...

Vanaf
R3 820
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Watersideliving - Marina 1394 is halfpad tussen Tsitsikamme en Port Elizabeth geleë. Ons het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die eenheid het 3 dubbelbeddens, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stor...

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Watersideliving - Blues Bay 16 is op die eerste vloer van die rustige Marina Martinique in Jeffreysbaai geleë. Dit is die ideale toevlugsoord uit die stad. Dié eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n slaap...

Vanaf
R1 245
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Watersideliving - Marina Sands 22 is ’n volledig gemeubileerde tweeslaapkamer-woonstel met pragtige uitsigte oor die kanaal en die see wat in Jeffreysbaai in die Marina Martinique-veiligheidskompleks geleë is. D...

Vanaf
R1 675
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Astonbaai

Watersideliving - The Astons 14 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Astonbaai. Die kompleks is teen die strand en die woonstel bied 'n asemrowende uitsig. Dié woonstel is op die grondverdieping, he...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Marina Martinique Claptons Beach 9 is in die Marina Martinique-kompleks in Jeffreysbaai geleë. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie en is net 100 m van die strand af. Dit is ook loopafstand vanaf die bekende Marina Wat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Astonbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Jeffreysbaai blad indien jy na meer Jeffreysbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za