Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (87)
B&Bs (4)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (82)

Resensies van Astonbaai

4.3 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Astonbaai van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Astonbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Astonbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Astonbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aston Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Astonbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Astonbaai

Shearwater Holiday Apartment is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel wat net 100 m van die pragtige strand in Astonbaai, Jeffreysbaai geleë is. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapka...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Astonbaai

Dolphin Corner bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Jeffreysbaai. Dit is naby die Jerffreysbaai Gholfklub, Noorsekloof Natuurreservaat, African Dawn-wildbewarea, Paradysstrand en die Dolphin Beach se vermaaksentrum...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Astonbaai

The Astons is 'n seefront-woonstel met slaapplek vir 6 in Jeffreysbaai. Dié woonstel is op die grondvloer en beskik oor 3 slaapkamers en deel 2 badkamers. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer h...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Milkwood 415 is 'n selfsorg-eenheid in 'n woonstelkompleks langs die strand in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Die woonstel het 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Milkwood 221 is ‘n selfsorgwoonstel in die Milkwood-kompleks in Marina Martinique. Die woonstel is ruim, bied ‘n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon en is reg langs die strand. Dié woonstel beskik oor 3 s...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Milkwood 215 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die kus in Marina Martinique, Jeffreybaai. Dié woonstel beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het 'n dubbelbed en die...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Jamaican Palms 28 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 7 gaste met 'n uitsig oor die marina in Jeffreysbaai. Dié woonstel op die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers, 'n solder, 2 badkamers, 'n...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Milkwood 421 is 'n selfsorgwoonstel in die Milkwood-kompleks in Marina Martinique. Hierdie ruim woonstel bied 'n gedeeltelike see-uitsig van die balkon af en is op die strandfront. Die woonstel beskik oor 3 slaapk...

Vanaf
R2 115
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Watersideliving - Marina Sands 11 is 'n lieflike, losstaande, moderne vierslaapkamerhuis. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander twee het elkeen 2 enkelbeddens. Watersideliving - Marina Sands 11 he...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Milkwood 320 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die see in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Astonbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Jeffreysbaai blad indien jy na meer Jeffreysbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za