Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (83)
B&Bs (4)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (77)

Resensies van Astonbaai

4.6 / 5  
volgens 140 resensies
Lees regte resensies van Astonbaai van 140 geverifieerde gaste.
Indien jy Astonbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Astonbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Astonbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aston Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Astonbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Astonbaai

SPAAR 30%
VanafR1 000
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Jeffreysbaai

Kingston Place 18 is 'n selfsorg-woonstel in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Dié pragtige kusdorpie in die Oos-Kaap is net 'n uur se ry vanaf Port Elizabeth. Dis 'n gewilde branderryplek en spog met ongerepte st...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 150
R978
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Marina Martinique, Kouga-Omgewing

Jamaican Palms No.10 bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Marina Martinique naby Jeffreysbaai. Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetkam...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Kouga-Omgewing

Claptons 24 is 'n lieflike vakansiehuis wat in 'n veilige kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai geleë is. Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 6 en skuil teen die mensgemaakte kanale. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Kouga-Omgewing

The Jbaynian @ 22 is 'n losstaande selfsorghuis met 'n pragtige see-uitsig en toegang tot die strand in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Jeffreysbaai is bekend vir sy perfekte branders, ongerepte strande en vakans...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marina Martinique, Kouga-Omgewing

The Jbaynian @ 1 is 'n selfsorghuis in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Dié pragtige huis is op die marina met sy eie vasmeerplek geleë. Jeffreysbaai is bekend vir sy perfekte branders, ongerepte strande en vaka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Jeffreysbaai

Claptons 30 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Marina Martinique. Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat b...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Marina Martinique, Kouga-Omgewing

La Caribe 58 is 'n selfsorgwoonstel in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Dis sowat 2 km vanaf die strand en 'n paar restaurante. Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggroott...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Kouga-Omgewing

55 La Caribe is 'n moderne selfsorgwoonstel op die grondverdieping op die Marina Martinique-landgoed in die kusdorpie Jeffreysbaai. Dié tweeslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en bied direkte toegang tot...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Paradise Sands 6 is aan die skilderagtige Ooskus in Paradys-strand naby Jeffreysbaai geleë. Paradys-strand strek 'n paar kilometer al langs 'n pragtige sandstrand van die Seekoeirivier-strandmeer af in die rigting ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Paradise Sands is aan die buitewyke van Jeffreysbaai op die Tuinroete. Dit bied aan gaste 'n onvergeetlike, veilige en ontspanne wegbreek. Hierdie 5-ster-selfsorgeenhede is reg op Paradys-strand geleë en het onoor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Astonbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Jeffreysbaai blad indien jy na meer Jeffreysbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za