Verified Reviews
Ballito
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Ballito
Rated 4.7 out of 5 based on 543 reviews.
"Hou baie van al die doggie friendly-verblyf en selfs restaurante. Alles wat mens nodig het is vinnig en maklik bekombaar en bereikbaar."
"Keep it up, super clean, well managed area, people are friendly which is a change from the norm for people from the inland provinces. We were pleasantly surprised by all the interactions in and around the area. A special mention for the staff and management at Mozambik Restaurant in Ballito: you guys are special and your food amazing! Thank you."
"Ons het verskriklik gesukkel met Uber in die omgewing. Definitief nie 'n vervoerstelsel om op staat te maak nie. Ons besef wel dat Covid talle mense se lewens raak en ook hul werk beïnvloed."
"Great place to spend some time, enjoyed walking on the boardwalk, good restuarants and lovely beaches."
"Ballito het baie mooi skoon strande en meeste is troeteldiervriendelik. Jy kan redelik ver gaan stap en die see geniet. Heerlike restaurante en verskeidenheid winkels. Baie van die natuur om te geniet in Ballito."
"Sal weer Ballito besoek vir 'n see-vakansie. Die dorp en strande word pragtig skoon gehou. Langs die loopweg is daar is orals houers met sakkies geplaas vir honde-gemors en dit word gebruik. Daar is 'n dame wat elke oggend die vuilgoed optel op die strand en sy vervang die asbliksakke al langs die paadjie. Daar is 'n groot winkelsentrum met al die winkels wat ons nodig gehad het. Sal volgende keer verken - hierdie keer het ons net gestoel!"
"'n Absolute juweel van ons hele land! Dit is 'n fees om daar te beweeg - veilig, skoon, winkels en restaurante wat aan alle behoeftes voorsien. Veilige, skoon strand, sigbare personeel van NSRI. Wat 'n fees om Ballito in ons eie land te hê!"