Geverifieerde Resensie
Ballito
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ballito bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 543 resensies.
"Ballito is 'n heerlike vakansiebestemming, spitstye baie besig met restaurante wat uit hulle nate bars. Ballito is 'n dorp met 'n vibe."
"Baie mooi en eksklusiewe area, naby Ballito. Die twee granny pools wat voorsiening maak vir klein én ouer kinders/grootmense, is 'n baie goeie idee. Groot keuse van winkels baie naby."
"Die lang wandelroete langs die see is 'n wenner. Moderne kusdorp. Winkelsentrums, see, sand, strand met pragtige natuurskoon. Veilige kusdorp."
"Parkering onvoldoende. Sal ook voorstel dat sambrele en stoele uitverhuur word in seisoentye."
"Sentraal tot 'n verskeidenheid strande, eetplekke, sentrums en ander snuffelplekkies. "
"Beautiful malls, lovely tranquil beaches and a whole lot of restaurants, very peaceful. "
"Ongelooflike vriendelike mense en wonderlike kliëntediens vanaf die klein winkels tot en met die kettingwinkels. Dit was voorwaar 'n plesier."