Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bapsfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bapsfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bapsfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bapsfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bapsfontein Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Bapsfontein

Doringdraad Plaas is net 'n entjie vanaf Bapsfontein, 'n plattelandse dorpie in Gauteng. Die plaas bied 'n rustige wegbreek wat maklik vanaf die lughawe, Pretoria, Benoni en Kempton Park af bereikbaar is. Daar is 5...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bapsfontein

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR400
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gauteng

Gopherwood Guesthouse is op 'n kleinhoewe in Bapsfontein en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of oornaggaste. Dit is stil en beskut, maar tog naby winkels, restaurante, hoofweë, doendinge en besienswaardigh...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR675
R338
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gauteng, Olifantsfontein

Elandsfontein Farm is in Johannesburg in 'n area wat bekend is vir landskapsritte, staproetes en ikoniese besienswaardighede soos die Rietvlei en Groenkloof Natuurreservaat. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegen...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bashewa AH, Tierpoort

Luna Gastekamers bied rustige verblyf op 'n kleinhoewe in Bashewa. Gaste kan kies tussen 2 privaat kamers met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n privaat ba...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Bapsfontein

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gauteng

Nature Conservancy Log Cabin bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-houthuisie wat in 'n natuurbewaring aan die oostelike buitewyke van Pretoria is. Hier kan gaste 'n plaas-atmosfeer met uitsigte oor die laventelveld...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tierpoort, Pretoria

Three Thymes Inn bied bekostigbare en stylvolle oornagverblyf op 'n kleinhoewe naby Pretoria-Oos. Die area bied 'n aantal natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook noemenswaardige ou geboue en museums wat di...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tierpoort, Pretoria

This is It Apartment is 45 minute vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en is op 'n kleinhoewe in Tierpoort geleë. Ons is ook na aan verskeie trou-venues in die omgewing. This is It Apartment beskik oor 1 dub...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bredell, Johannesburg

Place on Charles is 'n selfsorggastehuis wat op 'n kleinhoewe in die stil voorstad Bredell A/H geleë is. Dit is net 14 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf word gebied in 2 eenhede en daar is slaap...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Marister, Benoni

Sleg 20 minute se ry van O.R. Tambo Lughawe, wag ’n spesiale plek vir alle gaste. Marister is aan die grens van Kempton Park, Bredell Agricultural Holdings en Benoni Agricultural Holdings geleë. Dis ’n pragtige...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mooikloof, Pretoria

Elohims Place Retreat and Accommodation is op 'n unieke en stil plaas in Pretoria. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oorslaapplek op pad na bekende bestemmings soos die Rietvlei Natuurreservaat,...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Watercrest Venue is 'n pragtige gastehuis in 'n prentjiemooi tuin in Pretoria se Bronbergvallei. Dis naby Pretoria-Oos en bied 'n vreedsame wegbreek aan gesinne en paartjies. Verblyf word gebied in 5 kothuise. Elke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Tierpoort, Pretoria

Merops Wedding & Conference Centre is na die byvreter vernoem en bied gerieflike, gemeubileerde verblyf wat oor Donkerhoek uitkyk. Gaste kan tussen 6 eenhede kies wat slaapplek aan 2 tot 4 mense bied, 3 chalets en ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mooikloof, Tierpoort

White Linen Guesthouse is in die rustige Tierpoort-woonbuurt aan die uithoeke van Pretoria geleë en dis net 'n entjie se ry vanaf verskeie trou-venues. Dié gastehuis het 3 dubbelkamers, 'n aparte ateljee-eenheid...

30% af Weeksdae!
VanafR1 150
R805
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bredell, Johannesburg

Airport Game Lodge is langs die bosveld 10 km noord vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe. Dié afgeleë lodge bied die rustigheid van die Afrika-bosveld en die luukshede van moderne geriewe. Hier is welige gr...

Vanaf
R1 293
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bredell, Johannesburg

Ikwekwezi Guest Lodge is 'n 4-ster-lodge wat in die stil voorstad van Bredell in Kempton Park in Gauteng geleë is. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie- of sakewegbreek ...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredell, Johannesburg

Hebron is in Bredell in Kempton Park geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gaste wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR940
R752
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bredell, Johannesburg

Elsje's Country Inn is in Kempton Park geleë en bied B&B-verblyf. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe en ander geriewe. Verblyf word in verskeie ka...

Voorkeurvennoot
10% af Laaste Kans!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredell, Johannesburg

Confluence at 2nd is 'n gastehuis op die eienaar se eiendom, in Kempton Park. Die eenheid is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n tussenstop op pad na verskeie bestemmings, of vir sakereisigers wat na aan geriewe...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria, Mooikloof

MyAula is 'n grasdakhuis wat geleë is in die rustige Tierpoort in Pretoria-Oos. Dié huis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gaste op soek na 'n vinnige wegbreeknaweek of oorslaapplekkie. Hierdie koloniale styl...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Oppiplot Guest House is 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg, Gauteng af. Die gastehuis bied verblyf in 9 kamers wat elkeen uniek versier is. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za