Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bathurst

4.2 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Bathurst van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Bathurst besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bathurst.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bathurst akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bathurst Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bathurst Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bathurst

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR660
R561
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Lavender House & Lavender Room is geleë in Port Alfred, net 100 m van die rivier af en 150 m vanaf restaurante, 'n gesondheidswinkel, geskenk- en dekorwinkeltjies, 'n hotel en 'n skemerkelkie-kroeg. Al hierdie geri...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Mentone House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eksklusiewe rivierfronthuis met 'n privaat jetty. Hierdie pragtige gemeubileerde vyfslaapkamerhuis is langs die Kowierivier in Port Alfred en bied 'n lieflike uits...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Place On The River is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 wat in Port Alfred aan die oewer van die Kowierivier geleë is. Die woonstel het 2 slaapkamers met 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Trappe lei na die ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

Angel Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Port Alfred. Dié eiendom is troeteldiervriendelik en naby die Kowierivier, asook geriewe en trekpleisters in die dorp. Dié kothuis het 'n privaat i...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Marlins View is 'n selfsorgwoonstelletjie op die eienaar se perseel in Port Alfred. Die eiendom bied stil en rustige verblyf in 'n pragtige tuin wat oor die Kowierivier kyk. Die gastesuite het 'n privaat ingang en...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

Kieck's Place bied selfsorgverblyf in Port Alfred. Die eiendom is in 'n stil doodloopstraat en het 'n groot voortuin. Verblyf word in 'n hoofhuis met slaapplek vir 8 en 'n aparte gaste-eenheid met slaapplek vir 2 e...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Cob Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tweeslaapkamerkothuis op 'n residensiële perseel waar die eienaars woon. Die kothuis het 'n aparte ingang en is in Port Alfred, 3,4 km vanaf die strand. Di...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Eleven Keey House is in Port Alfred, halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen. Die perseel het 2 verblyf-opsies. Die Eleven Keey hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het 2 enkelbeddens....

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Alfred, Wildekus

Dockside Guest House is reg oorkant 'n pragtige klein hawetjie geleë aan die oostelike oewer in Port Alfred in die Oos-Kaap. Port Alfred is uiters gerieflik geleë tussen die twee stede, Oos-Londen en Port Elizabet...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Alfred, Wildekus

U sal 'n gulhartige verwelkoming van Jurie en Lisa in hul elegante gastehuis ontvang. Die atmosfeer van Villa Vista spreek van goeie styl en weelde en weerspieël besondere aandag and die fynere aspekte. Villa Vis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Bathurst akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za