Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bathurst

4.2 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Bathurst van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Bathurst besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bathurst.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bathurst akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bathurst Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bathurst Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bathurst

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Alfred, Wildekus

The Lookout is 'n vierstergastehuis en word deur ons gaste gegradeer as uitstekende akkommodasie en een van die instansies wat die meeste waarde vir geld in Port Alfred bied. Elkeen van die 6 woonstelle is ruim, e...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Alfred, Wildekus

Portofino Guest House bied 'n uitsig oor die Royal Alfred Marina en die bedrywige hawe vir kleiner bote. Jy kan op die dek ontspan terwyl jy die asemrowende uitsigte oor die see en die verwelkomende atmosfeer van di...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Alfred, Wildekus

Die Halyards Hotel is in die hartjie van die Sonskynkus langs die waterfront in die pragtige Royal Alfred Mariene geleë. Hierdie hotel bestaan uit 47 slaapkamers met 'n tuin en die pragtige Royal Alfred Mariena se...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Wildekus, Oos-Kaap

Nyala Valley Game Lodge is 'n selfsorgvakansiehuis sowat 15 km vanaf Port Alfred. Die lodge bied slaapplek aan 8 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe. Dié lieflike grasdakhuis bestaa...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Sea Lord's Way is 'n dubbelverdiepinghuis wat selfsorgverblyf bied en is op die kanaal in Royal Alfred Marina in Port Alfred geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doend...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

70 Sea Lords Way is 'n selfsorg-vakansiehuis in Port Alfred, 'n gewilde vakansiedorp aan die Sonskynkus wat bekend is vir die marina. Die dorp spog met lieflike strande, veral Kelly's Beach wat Blouvlagstatus het en...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Alfred, Wildekus

Fairlie House is in 'n stil straat in 'n woonbuurt in Port Alfred geleë en bied gerieflike akkommodasie naby die middedorp, Royal Port Alfred Gholfbaan en Kelly's Blouvlagstrand. Ons bied verblyf in 'n B&B-eenhei...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

Beach Crescent House is in Port Alfred aan Suid-Afrika se Sonskynkus geleë. Verblyf word gebied in die hoofhuis en 'n aparte woonstel en kothuis. Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n kombuis w...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Alfred, Wildekus

The Royal Gastehuis is 'n elegante, eksklusiewe gastehuis hoog teen die oostelike oewer van die Kowierivier. Met sy wonderlike ligging bied die gastehuis beeldskone uitsigte oor die stil en rustige Royal Alfred Mari...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

Garden Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n mooi, alleenstaande kothuis in die tuin van die eienaar se perseel. Die kothuis is in Port Alfred, net 2,4 km van die strand af. Dié kothuis het 'n slaapkamer ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Bathurst akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za