Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bathurst

4.3 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Bathurst van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Bathurst besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bathurst.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bathurst akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bathurst Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bathurst Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bathurst

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Alfred, Wildekus

Riders Rest Bed & Breakfast bied 'n ou wêreldse, koloniale, plattelandse atmosfeer en is Port Alfred geleë. Dié B&B bied 'n tuin met rustige sithoekies, sommige met 'n uitsig oor die marina, en gaste kan ook op d...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Alfred, Wildekus

Cumberland House is in Port Alfred sowat 2 km vanaf die Heritage Winkelsentrum geleë. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf bestaan uit 4 kamers en 1 k...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Alfred, Wildekus

Panaroma Guest House is hoog op die wesbank van die Kowierivier in Port Alfred geleë. Dié dorpie staan bekend as die hartjie van die sonskynkus en dit lê halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen in die Oos-Kaa...

Vanaf
R996
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Alfred, Wildekus

The Links Coastal Inn is in Port Alfred aan die suidoostelike kus van Suid-Afrika geleë. Dis die perfekte basis vir gaste wat graag die interessante besienswaardighede in die area wil besoek. Die instansie is troet...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

De Deus bied selfsorgverblyf in Port Alfred naby die Sibuya Wildreservaat, Fish River Sun Country Club, Kowie-rivier, Kasouga-strand en Kelly's Beach. Die verblyf bestaan uit 3 selfsorgeenhede, elk met 'n privaat ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Tertia's Log Cabin is 'n gerieflike en ten volle toegeruste hut in 'n stil woonbuurt in Port Alfred, Oos-Kaap. Dit is reg in die hartjie van Kowie, met 'n uitsig oor Port Alfred Royal Golf Club en die see. Hier ruik...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
B&B in Port Alfred, Oos-Kaap

Next to Heaven is in Port Alfred geleë en dit bied 'n keuse uit 2 privaat kamers wat net 1 km van die strand af is. Gaste kan die Oostelike Kamer of Westelike Kamer, albei met 'n TV en waaier. Elke kamer het ook '...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Richmond House se selfsorgkothuise bestaan uit 3 ten volle-toegeruste, luukse eenhede, elk met 'n eie atmosfeer en dekor-tema. Die kothuise is geleë tussen die inheemse Oos-Kaapse bosse in 'n groot, historiese (184...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

Lambert's Rest bied gerieflike in 'n helder en lugtige woonstel op 'n residensiële erf in Port Alfred. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n ...

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Alfred, Wildekus

Sheilan House is 'n luukse gastehuis en bied 'n unieke ervaring met topgasvryheid, 'n uitstekende ligging en toegang tot die heel beste doendinge in Port Alfred in die Oos-Kaap. Ons is slegs 300 m van die Koninklike...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Bathurst akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za