Resensies van Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.99 uit 5 gekry volgens 964 resensies.
Leonie L. - 13th April 2021
staying in Beaufort-Wes
Ek kuier al jare lank in Beaufort Wes, maar het nooit in ’n gastehuis oorgeslaap nie. Dit is ’n goeie toeriste-aantrekking.
Martin V. - 7th April 2021
staying in Beaufort-Wes
Oorslaap vir verder reis na die Kaap.
Renier V. - 6th April 2021
staying in Beaufort-Wes
Vir ons grootstede-besoekers was dit onaardig om straatligte te sien en geen potholes!
Andre S. - 6th April 2021
staying in Beaufort-Wes
Baie lekker om te sien dat die dorp so skoon is.
Piet H. - 22nd March 2021
staying in Beaufort-Wes
Chris Barnard museum is baie interessant.
Andrew J. - 21st March 2021
staying in Beaufort-Wes
We use Beaufort Wes as a stop point in our travels have not been disappointed on what it has to offer.
Christelle V. - 20th March 2021
staying in Beaufort-Wes
Pragtige skoon en mooi dorpie. Almal is baie vriendelik.
Christo D. - 20th March 2021
staying in Beaufort-Wes
Besoek die Chris Barnard museum!
Fc V. - 14th March 2021
staying in Beaufort-Wes
Gepaste plek om te oornag as ver gery het.
John G. - 12th March 2021
staying in Beaufort-Wes
Lovely little town in the Karoo and definitely a little oasis.
Delia N. - 9th March 2021
staying in Beaufort-Wes
Gemaklik geleë vir oorslaap tussen die Kaap en Johannesburg. Goeie eetplekke. Vriendelike mense.
Nita O. - 9th March 2021
staying in Beaufort-Wes
Perfekte oornag stop langs die N1.
Annemie H. - 8th March 2021
staying in Beaufort-Wes
Ons het bietjie meer verwag. Jy kan allerhande lekker aktiwiteite in die omgewing doen veral by Olive Grove Guest Farm, maar moes toe terleurstellend uitvind dat dit slegs beskikbaar is wanneer jy Olive Grove se verblyf geboek het.
Christo M. - 6th March 2021
staying in Beaufort-Wes
Perfekte oorslaapplek tussen bestemmings.
Juretha B. - 28th February 2021
staying in Beaufort-Wes
Pragtige dorp met vriendelike mense.
Dorothy V. - 17th February 2021
staying in Beaufort-Wes
Pragtige en netjiese dorpie.
Andrea H. - 12th February 2021
staying in Beaufort-Wes
Mooi plek in die Karoo.
Adriaan V. - 9th February 2021
staying in Beaufort-Wes
Lekker plek rustig probeer 4 Sheep, lekker geregte.
Kobus B. - 8th February 2021
staying in Beaufort-Wes
Handige oornagplek.
Skipper B. - 3rd February 2021
staying in Beaufort-Wes
Goeie vriendelike Karoodorp.
Delia N. - 1st February 2021
staying in Beaufort-Wes
Gemaklik vir oornag.
Alma V. - 1st February 2021
staying in Beaufort-Wes
Tyd daar was te kort, maar verder was alles perfek.
Daniel H. - 28th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Will stay there again.
Tracy H. - 28th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Still one of my favourite towns on the route to Cape Town. So charming and I love the people they are always so friendly.
Johan F. - 26th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Mooi skoon en vriendelike dorp. Het ongelukkig op pad na Spur ‘n klompie manne sien baklei in die hoofstraat.
Tercia M. - 25th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Goeie oornagplek vanaf Gauteng!
Rita V. - 18th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Mense by die Checkers was ongelooflik hoflik en Covid-19-reëls word baie goed daar toegepas. Kos van Debonairs is definitief lekkerder as Pretoria-stad sin.
Nicolette G. - 13th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Sal weer Beaufort-Wes besoek - Nasionale Park naby en heerlik gewees.
Erika D. - 12th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Vir oorslaap is dit 100%. Daar is die mooiste historiese geboue waaroor ons mal is en die meeste mense is baie vriendelik. Dis persoonlik glad nie vir my 'n vakansiebestemming nie.
Drienie J. - 11th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Sjarme met heimwee.
Ilse W. - 10th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Ideale oorslaap plek tussen Gauteng en Kaapstad.
Kalla R. - 9th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Bekommerd oor veiligheid!
Dana S. - 9th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Lovely place to sleep over, and while you are there, discover all the little treasures the town has to offer.
Lisanne H. - 8th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Karoo National Park is worth a visit.
Armand B. - 8th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Besoek gerus die Savou Hotel se restaurant, die diner-styl is oulik gedoen en die porsies is gul.
Hercules N. - 6th January 2021
staying in Beaufort-Wes
'n Ou historiese en interessante dorp en omgewing wat meer as net oorslaap en aanry regverdig. Bly gerus vir meer as een nag en verken en geniet wat die omgewing bied.
Gerhard V. - 6th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Ons was vriendelik by die vulstasie en winkel behandel toe ons later die middag 'n paar inkopies gedoen het en brandstof ingegooi het.
Hugo V. - 6th January 2021
staying in Beaufort-Wes
As dit nie was vir die N1 wat deur Beaufort-Wes gaan nie, sal nie baie toeriste daar stop nie. Dis 'n goeie plek om te stop en oor te slaap.
Ianette V. - 4th January 2021
staying in Beaufort-Wes
Daar sal wonderlike geleenthede wees in en om Beaufort-Wes vir toerisme, maar soos gewoonlik op die klein dorpies waar jy gaan is in SA is bedelary 'n groot probleem.
Adele K. - 3rd January 2021
staying in Beaufort-Wes
Ons het die Karoo gasvryheid baie geniet. Oulike restaurant met lekker melkskommels en baie windpompe om af te neem!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za