Verified Reviews
Bela-Bela
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bela-Bela
Rated 4.3 out of 5 based on 461 reviews.
"Die dorp is relatief skoon afgesien van al die mense wat deur die dorp beweeg. Die winkelsentrums is ook baie maklik bereikbaar en glad nie te duur nie. Ons was egter op die einde van die maand hier en die OTM'e was stampvol wat nogal 'n pyn in die patat was, maar dis te verstane aangesien dit die end van die maand was en die dorpie duisende mense huisves."
"I loved everything, especially because you don't have to travel far for other things e.g ATM's, grocery stores etc."
"Die dorpie lyk 'n bietjie afgeleef op die oog af. Moontlik is daar versteekte juwele. "
"Ons het Warmbad besoek en was beïndruk oor die algemene netheid en die hoeveelheid skoon swembaddens daar was. Vir 'n eerste besoek was ons in ons skik. "
"Ken dit nie rêrig nie. Weet Klein Kariba is 'n uitstekende wegbreek bestemming vir almal. "